Successfully reported
+27

Sea Park Beach House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
    12 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 37 Beach Front Road, Sea Park, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Sea Park Beach House is 'n bekoorlike huis in Port Shepstone aan die Natalse Suidkus met direkte toegang tot die strand en 'n privaat swembad. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek. Die huis bestaan uit 5 slaapkamers en 4 badkamers, wat gemaklik tot 12 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer.

Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor en suite-badkamers met stortgeriewe. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n stapelbed wat net vir kinders is, terwyl die vierde slaapkamer slegs met 2 enkelbeddens afgewerk is. Die vyfde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank. Die 2 gedeelde badkamers het óf 'n bad óf 'n stort.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke. Hierdie area maak oop op 'n braai-area met 'n etenstafel, 'n kroeg en 'n ingeboude braai wat oopmaak op 'n omvoudek met buitesitplek en dagstoele.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderstapelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Natasha G
5.0
Asemrowend. Verskriklik baie lekker.
Jan 2025
Marilyn L
Saam met vriende
5.0
Lovely. Convenient and enjoyable. It's not 5 star accommodation, but it has everything that you need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Elsie S
5.0
Was 'n kort en lekker kuier en my hele familie van 12 kon gemaklik bly. Was heerlik gewees en oor is genoeg spasie vir 'n groot familie, baie netjies ...
Sien meer
Des 2024
Debrah T
Saam met vriende
4.4
Pleasant. Beautiful views. Swimming pool is very cute and clean. House is very spacious with comfy furniture.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Charmaine N
Gesin met tieners
4.2
Enjoyable. Very spacious and ideal location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Warren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 37 Beach Front Road, Sea Park, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea Park Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 14)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
    12 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 37 Beach Front Road, Sea Park, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3af01630a60eec5d8093315516e54fef7bba45db700eb79b4a0dfc72fb855f2a1df4b4ad7f040124e4e6416e556d8acf3818?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 14) 8 5 1 5 37 Beach Front Road Sea Park 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -30.696519038321 30.492879271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang