Sea Peep
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Norman Road 15, Kalk Bay, Kalk Bay, 7990, Wes-Kaap
- Vanaf R1 210 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sea Peep is 'n knus selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in die kusvoorstad Kalkbaai in Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.
Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens beskik die eenheid oor 'n lessenaar en 'n TV vir die gaste se vermaak. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n ruim patio met 'n eetkamertafel, buitemeubels en gedeeltelike see-uitsigte geniet. Plaaslike geriewe soos verskeie winkels en restaurante is naby, met Kalkbaai-strand ongeveer 550 m weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 24
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Norman Road 15, Kalk Bay, Kalk Bay, 7990, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Norman Road 15, Kalk Bay, Kalk Bay, 7990, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang