Sea Sea Me
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Hill Top Street, Scarborough, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sea Sea Me is 'n selfsorgvakansiehuis in die skilderagtige voorstad Scarborough, Kaapstad. Die vakansie-eiendom bied asemrowende see- en area-uitsigte vanaf die balkon en meeste kamers.
Dié huis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied lieflike uitsigte oor die see. Die kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n gasstoof, daar is geen oond in hierdie huis nie. Die aangrensende oopplan-leefarea lei na die balkon, wat 'n draagbare braaigeriewe het en asemrowende uitsigte om te bewonder terwyl jy skemerkelkies geniet. Hierdie huis het 'n houtkaggel vir daardie gesellige winteraande.
Daar is parkeerplek van die straat af. Vanaf die parkeerplek moet gaste met kliptrappe afstap tot by die hoofingang.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Michel Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 59 Hill Top Street, Scarborough, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Sea Me het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Hill Top Street, Scarborough, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang