Successfully reported
+21

Sea Spray

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Marine Avenue, Sea Spray building, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea Spray is 'n eenheid in 'n veilige bewaakte kompleks in Bloubergstrand. Die woonstel is net oorkant die pad van die wit, sanderige Blouberg-strand af en bied ononderbroke panoramiese uitsigte oor Tafelberg en Robbeneiland.

Hierdie hele woonstel op die grondvloer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n baie gemaklike matras.

Die eenheid het onbeperkte vesel-Wi-Fi met 'n slim-TV met Netflix, en YouTube, maar geen DStv nie. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n kookplaat, oond, mikrogolf, ketel, yskas, eetgerei, breekware en toebehore in. Die sitkamer lei na 'n tuin en direkte toegang tot die strand.

Veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig word voorsien. Die Sea Spray-gebou bied 24-uur-sekuriteit met afstandbeheerde toegang, 'n gemeenskaplike wasgoedgerief wat deur munte werk, asook 'n gemeenskaplike swembad met sonstoele.

Winkels en restaurante is binne stapafstand.

Neem asseblief kennis dat dit 'n selfsorg-eenheid is en die skoonmaakfooi is 'n uitgangsskoonmaakfooi. Bykomende skoonmaak kan op versoek gereël word.
Die eenheid het nie TV 1, 2, 3 of e-TV nie

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
George N
Saam met lewensmaat
5.0
Uitsig oor 1 van die sewe wonders van die wêreld. Mense wat draf van vroeg af. Ons gasheer was Leon, was op sy pos en altyd gewillig om te help. Die u...
Sien meer
Jul 2025
Rudolph & Milanie L
Saam met lewensmaat
5.0
Vreeslik geniet. Ja, was uitstekend. Stort oor bad wel 'n probleem, maar verder alles perfek.
Jun 2025
Rousdia B
5.0
Awesome. Superb and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Elmarie V
Saam met lewensmaat
5.0
This is a jewel in one of the best holiday destinations. View breathtaking. Excellent place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Shanay V
Saam met lewensmaat
5.0
Sea Spray offers breathtaking views of Table Mountain and relaxed beach vibes. It was very nice, beautiful view and the perfect locatio...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 91

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 4 Marine Avenue, Sea Spray building, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Spray het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Marine Avenue, Sea Spray building, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3151d6479c124df124496226bd00e8a8288d8f8084c55b12c8fd00d71b4b3969515d1bf07bfe89859ee2f6f1ca38bde60a02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 4 Marine Avenue Sea Spray building 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.823516834003 18.477976620197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang