Successfully reported
+38

Sea Star Cliff

Op die Nippertjie-aanbod 30% af

Kry 30% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 41 Cliff Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 R2 450 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Sea Star Cliff is ideaal geleë in De Kelders aan die Atlantiese kus.

Dié luukse gastehuis beskik oor 9 gastekamers met koningingrootte- of koninggrootte-beddens en het elkeen 'n en suite- of oopplan-badkamer.

De Kelders is 'n klein dorpie aan die Atlantiese kus tussen Stanford en Gansbaai. Dit is wêreldbekende vir walviskyk en haaihokduik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marina C
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n absolute fantastiese verblyf. Het dit baie geniet! Dit was absoluut fantasties! Heerlike ontbyt en vriendelike personeel.
Jun 2025
Lauren S
Saam met lewensmaat
5.0
'n Wittebrood om te onthou! Ons wittebrood by Sea Star Cliff was absoluut ongelooflik! Die ligging reg langs die see is pragtig, en ons suite was styl...
Sien meer
Mei 2025
Manuela L
5.0
Nice stay in a great location. We had a very warm welcome and a pleasant stay. Even a bryde whale was in the bay and could be watched d...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Mathobelaalbert B
Gesin met klein kinders
5.0
Rejuvenating and peaceful stay was everything and more! My family and I had a delightful stay at Sea Star Cliff. The property overlooks...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Vincent B
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, safe, well located, great staff. Excellent stay and the very kind staff helped us with everything. Will go there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ardi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 41 Cliff Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Star Cliff het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 41 Cliff Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5MjNjNDVhLTkxZTAtNGIyMy1iYmUwLTg0OGRhMTIzZmY4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 450 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 41 Cliff Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.552467 19.369263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang