Sea to Stay
Kry 30% af vir verblyf voor 15 Desember 2025. Bespreekbaar tot 29 Okt 2025
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 Beach Road, 402 Montrose, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 200R840 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sea to Stay is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in die veilige Montrose-kompleks in Amanzimtoti, net 'n paar meter van die hoofstrand af. Die Inyoni Rocks swembaddens, winkels, eetplekke en vermaak alles binne 'n maklike afstand.
Die ateljee het 'n oopplan-uitleg en kan tot 4 gaste akkommodeer. Dit het 'n dubbelbed en 2 dagbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n platskerm-TV, asook 'n ronde etenstafel en stoele met sitplek vir 4. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n stoof en 'n mikrogolfoond, en daar is 'n wasmasjien.
Die Montrose-kompleks bied veilige aangewese parkeerplek, sowel as 'n gemeenskaplike braai-area.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lynne Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 69
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 87 Beach Road, 402 Montrose, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sea to Stay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 Beach Road, 402 Montrose, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang