Successfully reported
+12

Sea View - Zum Sperrgebiet

  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Woermann and Stettiner Street, Lüderitz, Karas
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sea View - Zum Sperrgebiet is 'n bekoorlike hotel in die skilderagtige hawedorpie Lüderitz in Namibië. Die hawe spog met ongerepte waters waar plaaslike vissermanne vars seekos vang, insluitend kreef, wat by die hotel se gewilde à la carte-restaurant bedien word.

Gaste kan kies tussen dubbel- of enkelkamers wat elk gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort bevat. Die kamers sluit 'n TV, 'n knus sitplek en koffie- en teemaakgeriewe in. Sommige van die kamers bied lieflike uitsigte oor Lüderitzbaai.

Vir diegene wat ontspanning soek, bied die hotel se knus sitkamer 'n perfekte omgewing om asemrowende sonsondergange te aanskou terwyl jy aan skemerkelkies teug. Boonop spog die hotel met 'n binnenshuise sauna en 'n swembad.

Besoekers aan Lüderitz kan 'n wandeling na die waterfront geniet waar gaste inkopies kan doen vir plaaslike kuns en kunsvlyt, of 'n kort entjie ry na die historiese en natuurlike besienswaardighede in die area.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
24-uur-ontvangs

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 7 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.3
Waarde vir geld
2.3
Diens
2.9
Veiligheid
3.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Corner of Woermann and Stettiner Street, Lüderitz, Karas
  • Gaste dink Sea View - Zum Sperrgebiet het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Woermann and Stettiner Street, Lüderitz, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6c10d31267b9dbf03ceb06d7e6d7ef1c0be68bff1b13cdd8576324e7d7f8ddbbb5f1171d2471596d7e074321ae99511bf54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 7 5 1 3 Corner of Woermann and Stettiner Street Lüderitz Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.645057 15.158334
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang