Sea View Holiday House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Paul Street, Menkenkop, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R3 490 per nag (plek vir 6)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Sea View Holiday House is 'n bekoorlike selfsorghuis in die hartjie van Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai. Dit kombineer moderne gerief met 'n pragtige natuurlike omgewing en is die ideale keuse vir vriende en gesinne wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike basis vir hul vakansie.
Hierdie eiendom bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed en 'n toegewyde werkstasie. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte bed, terwyl die derde 'n dubbelbed bevat. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort en toilet, en die tweede badkamer het 'n bad, stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. Dit lei na 'n knus sitkamer met 'n kaggel en gemaklike rusbanke, perfek vir ontspanning. Vir vermaak is 'n TV en WiFi-toegang beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n patio met 'n ingeboude braai en sitplek vir alle gaste. Met maklike toegang tot plaaslike besienswaardighede en uitstekende eetplekke, is die eiendom ideaal vir gesinsvakansies of langtermynverblyf. Veilige parkering word voorsien vir gemoedsrus.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 27 Paul Street, Menkenkop, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Paul Street, Menkenkop, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang