Successfully reported
+27

Verdoesie

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Frans Du Bois Crescent, Jacobs Bay, 7382, Wes-Kaap
  • Vanaf R960 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Verdoesie is geleë in Jacobsbaai, 'n kusdorpie aan die Weskus bekend vir sy strande, fynbos en buitelugaktiwiteite soos visvang, duik, seil en stap.

Verblyf bestaan uit 2 selfsorg-eenhede. Die Hoofhuis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens. Hierdie 2 boonste kamers deel 'n tweede skakelbadkamer met 'n stort, bad en toilet.

Die eenheid sluit 'n volledig toegeruste kombuis, 'n eetarea en 'n leefarea in.

Die Vakansiewoonstel bied slaapplek vir 2 gaste en het een slaapkamer, een badkamer, 'n kombuisie, 'n leefarea en 'n privaat ingang. Beide eenhede het WiFi en 'n stroomboks vir toegang tot aanlyn vermaak.

Geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkering in.

Plaaslike besienswaardighede sluit in Paternoster, Vredenburg en Langebaan, wat restaurante, winkels, watersport en die Weskus Nasionale Park bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Heather Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 20 Frans Du Bois Crescent, Jacobs Bay, 7382, Wes-Kaap
  • Gaste dink Verdoesie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 960
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 960
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Frans Du Bois Crescent, Jacobs Bay, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7560c289ee5d37add33832784077875122b3b84d6a8aeb00c13372e444b8c62d883d0d0fdcde198e740f050b07aafec04f41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 20 Frans Du Bois Crescent Jacobs Bay 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.970748506136 17.888124635582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang