Successfully reported

Sea Villa @ Diaz Beach

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kevin B
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Skoon met die nodige. Pragtige eenheid. Eenheid was baie skoon en het alles gehad wat ons benodig het. Eienaar was ook baie gasvry. Sal eenheid aanbeveel. Ons het verblyf terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sea Villa @ Diaz Beach
Beste Kevin, Baie dankie vir die resensie. Ons is dankbaar vir die 5 stergradering en dat julle ons as baie skoon beskryf en ons aanbeveel.

Bonnie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Wow, so peaceful, neat, calm, beautiful place. Would love to come again; we really enjoyed it. We had a great time, the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sea Villa @ Diaz Beach
Dear Bonnie, Thank you for an outstanding review, we appreciate it. We strive to achieve the best for our guests and are therefore thankful for your positive comments. You are more than welcome to visit us again.

Ilse E
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Kon net ontspan in hierdie goed toegeruste woonstel. My tweede besoek aan Sea Villa en kan dit sterk aanbeveel. Netjies met alles wat nodig is en boonop baie vriendelike diens. Het heerlik gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sea Villa @ Diaz Beach
Beste Ilse, Ons is so bly dat julle lekker kon bly en ontspan en dat julle ons as netjies en goed toegerus beskryf. Dankie ook dat julle ons sterk aanbeveel, julle is meer as welkom om weer te kom kuier.

Nicolene R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

A perfect family getaway spot! A perfect family getaway spot! We recently stayed at this lovely holiday accommodation as a family of five — mom, dad, our teenager, and two toddlers — and we couldn’t have been happier with our experience! The place was immaculately clean upon arrival, which immediately put us at ease. Everything felt fresh and well-maintained, and the modern decor gave it a warm yet stylish vibe that made us feel right at home. One of the biggest highlights for us was the location. It was close to so many entertainment options — from kid-friendly attractions and parks to restaurants and shops that our teenager actually enjoyed (a rare win!). There was never a dull moment, and everything was within easy walking or short driving distance. The accommodation itself was spacious and thoughtfully set up for families. There was plenty of room for the little ones to play safely, and the teenager appreciated having a bit of space to themselves. The kitchen was fully equipped, which made meal times easy, and the comfy beds meant we all slept really well after busy days out. We’d definitely recommend this place to other families looking for a stress-free, fun-filled holiday base. We’re already talking about coming back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sea Villa @ Diaz Beach
Dear Nicolene, Thank you so much for the excellent review and the detailed description of our unit; we truly appreciate it. We are thankful that you describe us as the perfect family getaway spot. You are more than welcome to visit us again.

Chris C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Lekker gekuier, sal weer gaan enige tyd. Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Eienaar behulpsaam en doen moeite om jou by te staan met enige probleem of versoek. Puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sea Villa @ Diaz Beach
Beste Chris, Baie dankie vir die uitstekende resensie. Ons is bly dat julle ons as skoon en netjies beskryf en dat ons in al julle behoeftes kon voorsien.

Julia M
Kort verblyf
4.6
Sep 2025

It was lovely and superb. We enjoyed your lovely, beautiful, very clean homely place. We felt welcomed at home away from home. It has all the things we needed for our daily activities except bath towels, but it is good because we were notified timeously. I have already recommended it to my friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sea Villa @ Diaz Beach
Dear Julia, Thank you for your review.

Carlien M
Kort verblyf
4.4
Mrt 2025

Baie lekker gebly, dankie! Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sea Villa @ Diaz Beach
Beste Carlien, Dankie vir jou resensie.

Ria B
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Aug 2025

Alles wat jy nodig het. Ja, dit was lekker. Johan is baie gaaf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Sea Villa @ Diaz Beach
Beste Ria, Dankie vir jou resensie.

Franci V
Lang verblyf
5.0
Des 2024

Baie gerieflik. Pragtige plek, goeie ligging. Vriendelike gasheer, baie skoon en netjiese verblyf. Sal beslis aanbeveel! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sea Villa @ Diaz Beach
Beste Franci, Baie dankie vir die 5 ster gradering, ons waardeer. Ons is baie bly dat julle ons as baie skoon en netjies beskryf en dat julle ons beslis sal aanbeveel. Julle is welkom om weer te kom kuier.

Mercia S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Vrede vir die siel. Ons het baie lekker gebly, alles is loopafstand. Netjies en skoon met alle toebehore. Johan het ook kort-kort ingeloer om te hoor of ons nog gelukkig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Sea Villa @ Diaz Beach
Beste Mercia, Baie dankie vir die uitstekende gradering. Ons is bly dat julle ons as goed toegerus, skoon, en netjies beskryf en dat julle lekker gebly het. Kom kuier gerus weer, julle is meer as welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R975
R 975 R 683
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R975
R 975 R 683
per nag (plek vir 6)
Vanaf R975
R 975 R 683
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Beach E Boulevard, La Palma Villas 16, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96cfdb68edb946a6ac2ebc2d27e71678c805152056d721e5bb72c044409db10c8e96d499b02bc402fcae2cd6a93c0d5263e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R975 nouVanaf R683 per nag (plek vir 6) 92 5 1 5 38 Beach E Boulevard La Palma Villas 16 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.157013360009 22.109182367494

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang