Successfully reported

Sea you on Sands

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Amina E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

We had a lovely time. Comfortable, lovely house, great host, clean house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha U
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Ons sal beslis weer by Sea You on Sands gaan bly. Ons het wonderlike herinneringe. Ons het heerlik gebly. Alles is gemaklik en baie naby. Eetplekke is stapafstand. Strand is baie naby en maklik toeganklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Banathi M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Awesome. My stay was awesome. The place is stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter Willem Schalk V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Very pleasant - we would love to visit again in the near future. We were very happy with our stay at Sea You on Sands. We were met by a very friendly host who showed us around. He supplied us with fresh fruits, a tasty cake, iced tea in the fridge, a full box of Easter eggs for the kids and even had the hot tub switched on for our convenience. The host is just a WhatsApp away if you need anything. We, along with our 2 little Yorkies, had a lovely stay. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Teresa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Netheid, spasie, baie kuierplek vir 7 mense. Ons het heerlik gebly saam met familie. Die huis is ruim en ons kon lekker kuier in die voorkamer/kombuis en stoep. Naby aan Spar/Tops asook restaurante. Kelvin het ons vriendelik verwelkom en was altyd beskikbaar om te help indien nodig. Die jacuzzi is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Renalda
Sea you on Sands
Hey Teresa Thank you for the great review score! I want to thank you from both myself and Kelvin for being fantastic guests. We strive to make our guests feel at home, comfortable, and safe during their stay. We hope to see you back again real soon! If there is anything we can do better in the future, please let me know or relay it to Kelvin. With best wishes, Renalda Sea you on Sands

Angeline N
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Wonderlik. Ons het ons verblyf baie geniet. Dit was die beste, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2025

Beslis die moeite werd. Sea you on Sands is 'n pragtige selfsorg eenheid. Ons is vriendelik ontvang en dit was 'n groot bederf om met pragtige blomme en bederfies verwelkom te word! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anton N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Lekker, baie lekker. Huis was baie lekker toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wonderlike blyplek naby die strand. Ons het absoluut heerlik gebly by Sea you on Sands en kan beslis aanbeveel. Ons het net een nag oorgeslaap voordat ons van George gevlieg het na Pretoria. Dit is op 'n wonderlike plek geleë en net 20 minute van die lughawe. Die huis het 4 slaapkamers, almal met hulle eie badkamers en alles is in plek wat jy sal benodig. Ek dink die huis sal die ideale plek wees vir 'n gesin wat naby aan die Wilderness strand wil bly, asook loopafstand van die dorp. Ek kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan L
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Kelvin, beste host. Hy het seker gemaak ons is gerieflik. Dit was fantasties! Sal beslis weer by Sea You on Sands gaan bly. Jy kan jou motor parkeer en loop waar jy wil wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Renalda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 5 200
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 5 200
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Sands Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4503bf00eeda94bfbcd07cb46efbd2cb938af12e531aacf18f3ebffb3f23a5ca6b3c9d13b61516de4059a2d8762e6f23c93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag (plek vir 7) 14 5 1 5 58 Sands Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.995056002883 22.573471031947
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang