Successfully reported
+23

SeaB

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 320 8th Street, Voêlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 687 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

SeaB is in die kus Voëlklip geleë en is 'n bekoorlike vakansiehuis binne stapafstand van Grotto Beach, wat dit die ideale gesinstoevlugsoord maak.

Die selfsorghuis bied slaapplek aan tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer met 2 enkelbeddens toegerus is. Hierdie gaste deel 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien, en 'n buitestort is ook beskikbaar.

Die leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n muurgemonteerde TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale en Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite kan gaste al fresco-maaltye geniet op die gemeubileerde patio, kompleet met 'n braai-area. Veilige parkeerplek word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die area wil verken, is Sievers Point net 3,7 km weg, en die Drie Damme-staproete is 4 km vanaf die eiendom.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 96

Resensies 478

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 320 8th Street, Voêlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 687
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 687
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 687
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 320 8th Street, Voêlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA977376957f8e32dd4278fdaf01ecf8d82b32c8719871990abc8ea844a2932d4b3bc5b23bf986e3f4775eac14ff3d6900adf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 687 per nag (plek vir 8) 320 8th Street Voêlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.41353427877 19.298740426984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang