Successfully reported

Seabatical

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Joshua Anthony C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Ons het baie lekker gekuier. Lekker gebraai. Ons het baie lekker gebly by Seabatical. 'n Pragtige woning, met oor genoeg spasie en baie lekker dat hulle boardgames ook gehad het. Dis net die stort se water wou nie warm word nie. Ons het ook nie geweet dat daar twee mense in 'n ander soos 'granny flat' gedeelte van die huis gaan wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Siviwe D
Kort verblyf
4.6
Jun 2025

The doors were jamming and the hot water kept on running out. It was nice, but the doors kept on jamming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
2.6
Jul 2025

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Kayley J
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Pragtige uitsig en veilige omgewing. Uitsig oor die pragtige Knysna Heads. Veilige en rustige omgewing. Huis baie ruim en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Glorious view of the bay. Clean and spacious with fantastic mountain lagoon views, an ideal place for rest. The pool area was a bonus and overall a very quiet area. The location is excellent and close to the N2. Thank you Adrian for your great hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline J
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2022

Fantasties. Alles omtrent Seabatical is besonders, veral die uitsig. Jy kan nie anders as om jou te geniet. Ons beveel enige tyd Seabatical aan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Rakhee B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2020

Excellent. Everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elru H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2020

Ideale plek vir 'n lekker wegbreek met die familie! Pragtige uitsig, netjies, ruim en die swembad is 'n bonus! Beslis 'n plek om na terug te keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2020

Awesome. Dis die ideale plek vir 'n gesin en ons het dit geniet. Die plek is ruim netjies en skoon verder woorde kan dit nie beskryf oor die uitsig wat die huis skep nie en ons hoop om spoedig weer te kuier baie dankie vir die kuier dit was die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Adrian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Milkwood Drive, Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIYqvt6GJIId5Ex8ThKde0SQed3aMv6elHGiQvpPT0VTuxX9UIi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 21 Milkwood Drive Old Place 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.03584 23.06317

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang