SeaBreeze
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Beach East Boulevard, Unit 60 Sea Breeze, Diaz Strand, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R1 290 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
SeaBreeze is 'n selfsorgvakansiehuis in 'n veilige kompleks in Mosselbaai, net sowat 130 m vanaf Diazstrand. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende basis vanwaar hulle die omliggende geriewe en besienswaardighede kan verken.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei die slaapkamers het dubbelbeddens en albei badkamers het storte, wasbakke en toilette. Linne en gesighandoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank en 'n TV. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en onderdakparkeerplek op die perseel. Die huis is naby verskeie winkels en restaurante. Besienswaardighede soos die Mosselbaai Zipline is ongeveer 6,8 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Johan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 70 Beach East Boulevard, Unit 60 Sea Breeze, Diaz Strand, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink SeaBreeze het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Beach East Boulevard, Unit 60 Sea Breeze, Diaz Strand, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang