Seabrook 210
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of William O’Connor Drive and Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seabrook 210 is 'n woonstel op die tweede verdieping in Margate, 'n kusoord in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale wegbreekplek vir gaste wat naby die see wil bly.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad, die tweede met slegs 'n stort, en die derde is 'n gastetoilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf.
Gaste kan 'n balkon met see-uitsigte geniet asook veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Hazel Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 113
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- Corner of William O’Connor Drive and Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seabrook 210 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of William O’Connor Drive and Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang