Seabrook Apartment 104
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Warwich Road, Seabrook Holiday Apartments, Margate Main Beach, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seabrook Apartment 104 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die gebou kyk uit oor Margate se hoofstrand, 'n peuterbad en die amfiteater.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed, en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.
Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en ander noodsaaklike toebehore. Die aangrensende leefarea lei na 'n balkon wat lieflike see-uitsigte deur die palmbome bied om te bewonder.
Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek vir voertuie. Boonop is die kompleks naby winkels, banke, klubs, restaurante en ander vermaakgeriewe geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 19
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Warwich Road, Seabrook Holiday Apartments, Margate Main Beach, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seabrook Apartment 104 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Warwich Road, Seabrook Holiday Apartments, Margate Main Beach, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang