Seabrook Apartment 201
-
Kapasiteit: 7 persone
6 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: William O'Connor Drive, Margate Main Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Seabrook Apartment 201 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die gebou bied 'n uitsig oor die hoofstrand, 'n kinderswembadjie en die amfiteater.
Daar is plek vir 7 gaste in die woonstel en dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, asook 'n stapelbed. Die badkamer het 'n bad, stort en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond met 'n stoof en ander essensiële kookgerei toegerus. Die leefarea het 'n rusbank en eetarea. Die leefarea het lieflike uitsigte oor die strand en see.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek vir gaste se voertuie.
Die kompleks is naby winkels, banke, klubs, restaurante en ander vermaakgeriewe in die omtrek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 19
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- William O'Connor Drive, Margate Main Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 7 persone
6 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: William O'Connor Drive, Margate Main Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang