Successfully reported
+11

Seabrook Apartment 201

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William O'Connor Drive, Margate Main Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Seabrook Apartment 201 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die gebou kyk uit oor Margate se hoofstrand, 'n kinderbadjie en die amfiteater.

Dié woonstel bied slaapplek aan 7 persone en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 1 enkelbed, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort en wasbak.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en ander noodsaaklike toebehore. Die aangrensende leefarea bied 'n bank om op te ontspan, en 'n eetarea met sitplek. Die leefarea bied 'n lieflike strand, breker, en see-uitsigte deur die vensters.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike braai-area waartoe gaste toegang het. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar vir voertuie.

Boonop is die kompleks naby winkels, banke, klubs, restaurante en ander vermaakgeriewe geleë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • William O'Connor Drive, Margate Main Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William O'Connor Drive, Margate Main Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4afe8fc8e64d02c692a284ae0b045865d8b70f9ea920324fd827692204181a13e71dda7267bfd6d3181bf268f0a5f1733ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 7) William O'Connor Drive Margate Main Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.863569438705 30.370524523349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang