Successfully reported
+9

Seabrook Apartment 304

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 William O'Connor Drive, Margate Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R940 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seabrook Apartment 304 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die woonstel het asemrowende see-uitsigte en kyk uit oor die Margate-hoofstrand, 'n kinderbadjie en die amfiteater.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers wat uitloop op die balkon met see-uitsigte, 2 badkamers en 'n kombuis, eetkamer en sitarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, wasbak en toilet, terwyl die tweede badkamer 'n stort, wasbak en toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Die aangrensende sitarea spog met uitsigte oor die see met groot vensters wat oopgemaak kan word, wat die seebriesie in die woonstel toelaat. Dit is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek vir voertuie. Boonop is die kompleks naby winkels, banke, klubs, restaurante en ander vermaakgeriewe geleë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 2 William O'Connor Drive, Margate Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seabrook Apartment 304 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 940
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 940
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 940
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 William O'Connor Drive, Margate Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebc3c5a8e721812112581bdb2d00732b1e20085c300d66dc2640cbaf3f456a252edb11cb2744414cae24c655e2250869e611?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 2 William O'Connor Drive Margate Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.862977723993 30.370717642397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang