Seabrook Apartment 307
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Williams O'Conner Drive, Margate Main Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R520 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hierdie selfsorgwoonstel is op die derde verdieping van 'n veilige kompleks in Margate geleë, ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Seabrook Apartment 307 bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed en maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit lei na 'n 4-sitplek-eetkamertafel met stoele en strek verder na die sitarea wat gemeubileer is met gemaklike sitplek en 'n TV. Die sitkamer het ook 1 enkelbed om die vierde gas te akkommodeer.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel word aangebied. Boonop is die kompleks naby winkels, banke, klubs, restaurante en ander vermaakgeriewe geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 19
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 2 Williams O'Conner Drive, Margate Main Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Williams O'Conner Drive, Margate Main Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang