Successfully reported
+10

Seabrook Apartment 405

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William O'Connor Drive, Margate Main Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seabrook Apartment 405 bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige kompleks in Margate geleë. Seabrook 405 het 'n onbeperkte see-uitsig en kyk uit oor die Margate-hoofstrand, 'n peuterbad en die amfiteater.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en ander basiese toebehore. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar om te gebruik. Die aangrensende leefarea lei na 'n balkon wat lieflike see-uitsigte bied.

Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek vir voertuie. Boonop is die kompleks naby winkels, banke, klubs, restaurante en ander vermaakgeriewe geleë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • William O'Connor Drive, Margate Main Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William O'Connor Drive, Margate Main Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA079be5a8ecf1f5bf23b9619328b714ab86a2a044ef7898afa5c78482fecbbdf3879e7ba6431e530daf87d3e69144c1b7326a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) William O'Connor Drive Margate Main Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.86284653091 30.370709303406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang