Successfully reported

Seacliff Splendour

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
James D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very clean and tidy. Great experience overall. Would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker gewees. Ons het baie lekker gebly, alles was mooi skoon en netjies. Wonderlike uitsig. Alles wat 'n mens benodig was daar, sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wonderful two days with lovely views and spectacular views of waves breaking. Had a wonderful stay with a very friendly and helpful host. I will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernhilda J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Dit was rustig, kalm en geen geraas. Dit is 'n lekker plekkie by die see. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Russel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Amazing! We had an amazing time at the beach house! The location was perfect, just a short walk from the beach. The house was cozy and well-equipped, with stunning ocean views. Highlights: beautiful sunrises and sunsets. Direct beach access. Comfortable and spacious living areas. Well-stocked kitchen. Lowlights: occasional noise from nearby properties. Limited dining options within walking distance. Overall, we loved our stay and would highly recommend the beach house to anyone looking for a relaxing coastal getaway!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Was regtig waarde vir geld en sal beslis weer bespreek. Baie lekker. Het die rustigheid geniet. Marlene was 'n baie goeie gasvrou en het altyd opgecheck wat 'n mens goed laat voel. Uitsig en ligging was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Lieflike seehuis vir gesinskuier. Uitstekende diens van gasvrou. Fantastiese uitsig en sentraal geleë. Uitstekende geriewe, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Delvan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Ons sal definitief weer kom. Ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-anne R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Pure splendour. The perfect place in Lamberts Bay. Having the ocean a few steps away. Neat and airy. The host was very helpful and friendly. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Lekker kuier studio teenaan strand. Ruim studio-tipe selfsorg eenheid teenaan strand. Basiese fasiliteite beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 257

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf03a6cc551e2d9355a62709db1fb7fe30849fbf008544ee7ac63d010148ad4c3f694a2966b21693fbdc1030010c93e5d9f6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 48 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.096437 18.302744
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang