Seacliffe Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Seacliff Road, Bantry Bay, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Seacliffe Apartment is 'n bekoorlike woonstel in Bantrybaai, 'n kusvoorstad van Kaapstad, en spog met 'n see-uitsig. Die verblyf is naby Saunders Rock-getypoel, moderne restaurante en die Seepunt-promenade.
Dié tweeslaapkamerwoonstel is op die grondverdieping geleë en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer en leefarea bied elk 'n uitsig oor die see. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n gemaklike sitkamerstel. Gratis WiFi is beskikbaar en dit is aan 'n battery gekoppel sodat gaste dit tydens kragonderbrekings ook kan gebruik.
Veilige parkeerplek is op die omheinde perseel beskikbaar. Daar is ook gehaltelinne, handdoeke en 'n strandsambreel vir gaste se gerief.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Melinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 10 Seacliff Road, Bantry Bay, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Seacliffe Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Seacliff Road, Bantry Bay, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang