Successfully reported
+13

Seacliffe Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Seacliff Road, Bantry Bay, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seacliffe Apartment is 'n bekoorlike woonstel wat na die see kyk, geleë in Bantrybaai, 'n kusvoorstad van Kaapstad. Die eiendom is gerieflik naby Saunders' Rock-getypoel, nuwerwetse restaurante en Seepunt-promenade geleë.

Dié tweeslaapkamerwoonstel is op die grondvloer geleë en bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer en leefarea spog met lieflike uitsigte oor die see. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad.

Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n gemaklike sitkamerstel. Gaste het toegang tot gratis Wi-Fi wat aan 'n battery gekoppel is, wat verseker dat gaste konnektiwiteit het tydens kragonderbrekings.

Veilige parkeerplek kan binne die perseel se omheinde erf aan die agterkant van die gebou gereël word. Vir gaste se gerief word kwaliteit linne, handdoeke en 'n strandsambreel voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Openbare vervoer naby
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Melinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 10 Seacliff Road, Bantry Bay, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seacliffe Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Seacliff Road, Bantry Bay, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1c324b43e8b015e9984b45a6f7f30aca5dfc5d9ebccbb5108524d9d6e3b34777aabe08653a720935b4f9fb93552a77db3d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 10 Seacliff Road Bantry Bay 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9250405 18.3779325

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang