Successfully reported
+32

SeaClusion

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Nkwazi Drive, 345 Nkwazi Ridge Estate, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 938 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

SeaClusion is 'n selfsorgvakansiehuis in 'n veilige landgoed in die idilliese kusdorpie Zinkwazi Beach, KwaZulu-Natal. Hierdie huis is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende tuisbasis vanwaar om omliggende gebiede te verken.

Dié huis het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders in 5 slaapkamers en 6 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het toegang tot 'n en suite-badkamer wat met 'n bad, stort, wasbak en toilet toegerus is. Die tweede en derde slaapkamers is albei ingerig met 2 enkelbeddens, die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vyfde slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed wat net vir kinders is. Die laaste 4 slaapkamers het almal 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die vyfde badkamer het slegs 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die ruim kombuis is toegerus met 'n dubbeldeur yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Gaste het toegang tot 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in die opwaskamer. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv en stroomdienste en daar is 'n etenstafel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Die onderdakstoep beskik oor 'n kroeg toegerus met 'n yskassie en stoele, 'n ingeboude braai en buitemeubels. Gaste het toegang tot 2 motorhuise en die gemeenskaplike swembad, klubhuis en tennisbaan in die landgoed. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 6 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Kinderstapelbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 12 Nkwazi Drive, 345 Nkwazi Ridge Estate, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 938
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 938
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 938
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Nkwazi Drive, 345 Nkwazi Ridge Estate, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c1534230020319c96199ede94dc956ba4ad09ab9b5f4bdb62097d37b2cd40c41af4f3edd17b114949ffddd8fda8bc91d638?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 938 per nag (plek vir 10) 12 Nkwazi Drive 345 Nkwazi Ridge Estate 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.284935049598 31.436089445824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang