Successfully reported

Sea’duced

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Mari F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Fantastiese plek! Sal vir seker weer kom! Ons het baie lekker gebly en bitter mooi van binne tot buite met fantastiese geriewe! Sal vir seker weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Rustige spasie om batterye te herlaai. Wat 'n gemaklike spasie vir familie en vriende om saam te kuier. Genoeg spasie. Alles wat jy nodig het. Stil en rustig. Skoon en netjies. Van nou af is dit 'ons huis' in Plett. Sal vir seker weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantasties. Ja, pragtige huis en so lekker ingerig, alles was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Sea’duced
Dankie vir die wonderlike resensie. Jy en jou gesin was ideale gaste. Dankie dat jy so mooi na ons huis omsien en dit so mooi skoon en netjies agterlaat. Ons sien daarna uit om jou in die toekoms weer by Sea'duced te huisves.

Alexander R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Perfekte huis! Dit was 'n perfekte huis! Alles waaraan jy kan dink, het hulle in die huis gesit. Alles was skoon en netjies. Caryn was baie vriendelik en behulpsaam! Sal dit vir enige iemand sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Sea’duced
Dankie vir die wonderlike resensie. Jy en jou gesin was ideale gaste. Dankie dat jy so mooi na ons huis omsien en dit so mooi skoon en netjies agterlaat. Ons sien daarna uit om jou in die toekoms weer by Sea'duced te huisves.

Paul T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

A luxury home away from home to be enjoyed by all the family. Sea Duced is a luxury home away from home with an exceptional amount of finer detail and all of the appliances of the highest quality. The house is beautifully decorated both inside and outside with a great outdoor entertaining space. The house was spotless and a special mention to Pindy the cleaner who is a great asset as well. A week in Sea Duced flew by and my wife and I were sad to have to leave. Would definitely come back again and have no reservations about sending any of my friends to stay there. Keep up the excellent work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Sea’duced
Hi Paul Thank you so much for your fantastic review. It was a pleasure hosting you and thank you for being such great guests! We look forward to hosting you in the future. Warm regards, Caryn

Frans L
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Relaxing. Peaceful. Soul food. It was an amazing visit. The house is spectacular. Walking distance to the main beach and shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Sea’duced
Hi Frans, thanks for the awesome review. We are glad you enjoyed your stay and look forward to hosting you and your family in the future.

Mary-joe E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Beautiful stylish home in Plet close to the Piesang River. What a lovely home filled with everything you need. Stylish and comfy. Really great hosts and we would definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Sea’duced
Thank you for the great review. We look forward to having you back at Sea’duced in the near future.

Monique M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Relaxing and peaceful. Our stay at Sea'duced was very relaxing and we enjoyed it to the fullest. Beautiful place and the most amazing hosts. We will most definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Sea’duced
Dear Monique Thank you very much for the awesome review. We are very happy that you had a relaxing and enjoyable stay; it was an absolute pleasure hosting you and your family. We look forward to seeing you back at Sea’duced in the future. Kind regards Paul & Caryn

Ursula V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Heerlike kuier huis in Plett. Sea'duced is 'n heerlike ruim huis met alles wat mens nodig het om jouself gemaklik in te rig gedurende jou verblyf in Plettenberg Baai. Die kombuis kook heerlik. Die lang eetkamer tafel maak dit gemaklik om te eet. Die SlimTV met Netflix help om die tieners besig te hou wanneer groot mense wil gesels. Die tuin en buite kuierplek lyk of dit goed benut kan word in die Somer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4202 Elands Creek, The River Club, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe18ea75ada05c353e827f681b35d2d1f15c09986483ec69d29ef86dcb877cdf7e69de5349cca67063ea01ea8fed52bd6d483?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 4202 Elands Creek The River Club 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.0602205 23.3686092

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang