Seafever Holiday House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 155 Beach Road, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seafever Holiday House is geleë op Beach Road in Amanzimtoti en bied gaste direkte toegang tot die hoofstrand, Splash Waterworld, en verskeie restaurante.
Die huis bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders in 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Die huis is rolstoelvriendelik.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar. Die kombuis lei na 'n leefarea met 'n sitkamerstel, 'n TV met 'n volledige DStv-pakket en 'n pooltafel. 'n Eettafel met stoele word ook voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eiendom bied direkte toegang tot die strand, 'n ruim stoep met buitemeubels, 'n tuin met braaigeriewe en 'n alarmstelsel vir ekstra sekuriteit.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Priscilla Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 58
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 155 Beach Road, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seafever Holiday House het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 155 Beach Road, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang