Successfully reported

Seafront House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Tertia M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Absoluut fantasties. Baie lekker, dankie. Het aan al my verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan Hendrik S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Fantastiese see uitsig. Rustigheid en volledige toegeruste huis. Uitstekend! Huis bied alles. Baie, baie lekker gekuier. Word baie hoog aanbeveel. Sal weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sumaria B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Fantastiese Franskraal wegbreek. Carlien is 'n 5-ster gasvrou. Die huis het die perfekte ligging met die mooiste seeuitsigte. Dis toegerus met alles wat jy nodig het en meer - dit strek vanaf die kombuis met al sy toebehore, braaigeriewe, regdeur tot by die badkamers en slaapkamers. Daar is selfs boeke en bordspeletjies wat geniet kan word, en die TV in die kinderkamer was elke aand 'n groot treffer. Die groot grasperk aan die voorkant is ook 'n heerlike speelplek vir kinders. Dit is regtig dié lekkerste kuierhuis en ons sal beslis weer wil inklok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carlien
Seafront House
Baie dankie vir die mooi woorde. Kom gerus weer. So bly julle het dit geniet.

Lynette L
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Perfekte winter wegbreek. Ons het die beste tyd gehad en sal beslis weer by Seafront House gaan bly. Gemaklike, skoon, ruim huis met alles wat ons nodig kon hê. Perfek vir 'n winter wegbreek, so voor op die strand. Dat my hond kon saamgaan, was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carlien
Seafront House
Dankie vir die mooi woorde. Kom weer.

Luanne T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Value for money stay. Absolutely amazing place. Spent my 30th birthday weekend here with friends and we had so much fun. The location is spectacular. The views are out of this world. The house was cozy and clean. Carlien was an amazing host. I would definitely recommend this place to anyone wanting a unique getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carlien
Seafront House
Thank you Luanne.

Lyn M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

A fabulous few days at the wonderful Seafront House in Franskraal. This is a very, very well equipped holiday house in a fabulous location. This is a holiday house in the true sense of the words and you could not wish for anything more. We spent 5 nights here, had a wonderful time and were never bored. The views are spectacular and we loved watching all the small boats trying to catch the ever elusive fish! We are already looking at the dates for our return 'getaway'. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carlien
Seafront House
Thank you, Lyn. We are looking forward to having you again.

Louise L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Ons het heerlik gekuier. Die toegang tot WiFi het baie waarde toegevoeg. Heerlike wegbreek verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carlien
Seafront House
Dankie, kom gerus weer.

Maxie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie lekker gekuier naby alles met 'n baie mooi seeuitsig. Ons almal het dit vreeslik geniet met die huis met die seeuitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carlien
Seafront House
Dankie, kom gerus weer.

Nellie B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Heerlik gekuier en sal die plek aanbeveel. Baie impressed. Goed geleë en huis is goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carlien
Seafront House
Baie dankie, kom gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carlien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 139 Seaview Drive, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb9078010cf51a22fb8cdc983e8f8f9c63d58911037196e55833488ac190d2bc9e6af11917d6e247f46787ac6c055b4e148f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 139 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.6089703 19.3924775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang