Successfully reported
+28

Seafront Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Kus Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seafront Retreat is 'n pragtig gemeubileerde vakansiehuis reg aan die kus in Sandbaai. Hierdie moderne kuswegbreekplek bied alles wat nodig is vir 'n ontspannende verblyf. Gaste kan binne oomblikke by die majestueuse kranspad aansluit, en dit is net 'n kort entjie van die gewilde Onrus-strand en strandmeer af.

Hierdie huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë eetkamertafel met stoele. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV met toegang tot Netflix en DStv, en beskik oor 'n knus kaggel.

Die sitkamer het stapeldeure wat oopmaak na 'n lieflike patio met buitesitplek, wat ideaal is vir alfresco-etes. Gaste kan maaltye rondom die braai geniet, gebruik maak van veilige parkeerplek van die straat af en die motorhuis, en gemoedsrus hê danksy 'n volledig alarmstelsel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Glenda Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 72 Kus Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seafront Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Kus Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3264d5b8d00e84fb96fcdac4ad7ed763b9632e2cd6455c54d4bbefbee3b2696c4c8efc0776a3eb836df88bc3f7924bc8731?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 72 Kus Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4280923 19.1974494

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang