Successfully reported
+16

SeaGarden

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caudata Close, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

SeaGarden is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die gasheer se eiendom in die skilderagtige kusdorp Langebaan. Hierdie uitnodigende ruimte bied 'n gemaklike en ontspannende verblyf, ideaal vir gesinne en vriende wat 'n see-wegbreek soek.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 en suite-slaapkamers, elk gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beide slaapkamers maak oop na 'n privaat balkon, en 'n aparte gastetoilet is ook beskikbaar. WiFi word voorsien vir ekstra gerief.

Die oopplan-leefarea sluit 'n knus sitkamer, 'n eetkamertafel en 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in. 'n Uitstaande kenmerk van die eiendom is die ruim balkon vir onthaalers, kompleet met 'n ingeboude braai, ruim eetarea en gemaklike sitplek, alles met uitsig oor die rustige tuin.

SeaGarden is ideaal geleë naby plaaslike winkels, restaurante en Langebaan se hoofstrand, wat dit die perfekte basis maak vir 'n ontspanne kuswegbreek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Libé Nieuwoudt Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Caudata Close, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink SeaGarden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caudata Close, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf54b12e79e51c4d6f2a833cd3fdc52e50416f6ca790d24f8f5277f47fc2dbd3119aa9791ab983a3aea5de21a3967a52c1e0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Caudata Close Myburg Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.095531346592 18.045466446696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang