Successfully reported
+21

Seagull 304

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R765 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Seagull 304 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Seagull Holiday Flats-kompleks aan die Margate-strandfront en kyk uit oor die Margate-hoofstrand. Die kompleks is naby verskeie winkels en restaurante, asook die Margate Fishing Pier.

Seagull 304 het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Slaapkamer 1 en 2 beskik oor 2 enkelbeddens en 'n enkelbed in die sitarea. Die eenheid bied 2 badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n TV in. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder saambring. Dié eenheid het 'n see-uitsig.

Die Seagull Holiday Flats-kompleks bied 'n groot gemeenskaplike oneindig swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Daar is 'n speelkamer vir kinders met 'n reuse-skaakstel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 731

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seagull 304 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 765
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 765
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 765
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae40da8debe00f500d33918a17c3d2fb308e2bf608b827162fd9056f47d4b767d9dff457876f567aa7610dc7a01c9bd3d34e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R765 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 Warwich Avenue Seagull Holiday Flats 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.863446281215 30.371140804894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang