Successfully reported
+23

Seagull 403

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R825 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Seagull 403 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Margate.

Die eenheid is ingerig met rustieke meubels en 'n tikkie ligblou. Hierdie kleur gee die eenheid 'n moderne strand by die huis tipe gevoel. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n enkelbed en 'n stapelbed. Linne word voorsien. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Bring asseblief jou eie handdoeke en toiletware.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster en ketel plus toebehore. Daar is 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV, en die leefarea bied pragtige see-uitsigte. Gaste moet hul eie dekodeerder saambring om TV te kyk. Daar is geen Wi-Fi beskikbaar nie

Daar is een gratis parkeerplek vir elke eenheid, addisionele parkeerplek en sleepwaparkeerplek kan teen 'n ekstra fooi gereël word. Verskeie braai-areas en 'n betaalde wasgoedfasiliteit is op die perseel beskikbaar.

Geniet die wonderlike uitsig oor die hoofstrand terwyl jy in ons gemeenskaplike oneindig swembad ontspan en ons het 'n reuse skaakstel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 738

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seagull 403 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 825
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 825
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 825
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f2eb23c8b8e65f230252182ef9c191301fa4e02a3a24352f27b966115661573e0eb21332f08db30692423114b71fb8566d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 Warwich Avenue Seagull Holiday Flats 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.863469305089 30.371081796295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang