Seagull 407
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R825 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Seagull 407 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Seagull Holiday Flats-kompleks in Margate, stapafstand van Margate-strand, wat dit 'n ideale keuse maak vir 'n gesinsvakansie.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 1 kind en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die aangrensende leefarea het 'n eetkamertafel met 6 sitplekke en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n enkelbed vir kinders. Vir vermaak is 'n TV met 'n Openview-dekodeerder beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n patio met buitesitplek waar gaste ononderbroke see-uitsigte kan geniet. Die kompleks bied toegang tot verskeie gemeenskaplike braai-areas, 'n swembad, 'n speelkamer vir kinders en 'n reuse-skaakstel. Wasgoedgeriewe en 1 veilige parkeerplek onder die motorhuis is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 731
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang