Seagull 504
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warwich Street, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R825 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Seagull 504 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Margate.
Die eenheid is ingerig met rustieke meubels en 'n strandtipe styl. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met drie enkelbeddens, die 6de bed is in die sitarea. Linne word voorsien. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Bring asseblief jou eie handdoeke en toiletware. Daar is 33 trappe na die eenheid.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster en ketel plus toebehore. Daar is 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV, die leefarea bied pragtige see-uitsigte. Gaste moet hul eie dekodeerder saambring om TV te kyk. Daar is geen Wi-Fi beskikbaar nie
Daar is een gratis parkeerplek vir elke eenheid, addisionele parkeerplek en sleepwaparkeerplek kan teen 'n ekstra fooi gereël word. Verskeie braai-areas en 'n betaalde wasgoedfasiliteit is op die perseel beskikbaar.
Geniet die wonderlike uitsig oor die hoofstrand terwyl jy in ons gemeenskaplike oneindig swembad ontspan en ons het 'n reuse skaakstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 738
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Warwich Street, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seagull 504 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warwich Street, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang