Seagull 513
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R825 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Seagull 513 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Seagull Holiday Flats-kompleks op Margate se strandfront, met uitsig oor Margate se hoofstrand.
Die eenheid bied rustieke meubels en 'n strandstyl. Daar is 33 trappe wat na die eenheid lei.
Seagull 513 kan tot 5 gaste akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort met 'n toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea bevat 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Die sitkamer bevat 'n ekstra enkelbed, sitplek en 'n platskerm-TV. Die leefarea maak oop na 'n privaat balkon met buitemeubels.
Gaste moet hul eie dekodeerder bring om TV te kyk, en gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 1 gratis parkeerplek vir elke eenheid, addisionele parkering en sleepwaparkering kan teen 'n addisionele fooi gereël word.
Die Seagull Holiday Flats-kompleks bied 'n groot gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkering. Daar is 'n speelkamer vir kinders met 'n reuse-skaakstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 731
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seagull 513 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang