Successfully reported

Seagull Apartment

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Theuns V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was 'n fees. Dit was heerlik privaat, veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James B
1 nag
5.0
Jul 2025

Impressive accommodation for the price. Surprisingly affordable, while being well appointed. Secure parking, well equipped, with a small braai area. Close to the beach, shops and restaurants. Hosts are easy to communicate with.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Seagull Apartment
Hi James, Thanks so much for your kind words! We're really glad you enjoyed your stay and that everything met your expectations. It was a pleasure hosting you and we hope to welcome you back sometime. Best regards, Andre

Liese-Mariè B
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Dit was lekker. Seagull sal my beslis weer sien. Dit was regtig baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Seagull Apartment
Baie dankie vir jou mooi terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat jy dit lekker gevind het. Jy is altyd welkom om weer te kom kuier – ons sien uit daarna om jou weer te ontvang!

Anita C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Great. My stay was very memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elise E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Rustige, volledig toegeruste plekkie binne stapafstand van die seewandelpaaie. Die woonstel is heel apart van die hoofhuis en het sy eie tuinhoekie/braaiplek. Dit lyk modern en daar is verrassings soos 'n Nespresso-masjien (asook 'n plunger) en 'n bak met appels by aankoms. Die eienaars bly ook op die perseel en is byderhand en gewillig sou 'n mens hulp benodig. Dis duidelik hoekom dit soos 'n gewilde plek is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane M
1 nag Saam met vriende
4.0
Jul 2025

Perfect. All good, met all our requirements. Thanks, slept well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Andre
Seagull Apartment
Hi Shane, Thanks for the feedback — we're glad to hear everything was in order and that you had a comfortable stay. Always great to know our guests sleep well! Best regards, Andre

Armin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

N Eenheid waar jy salig kan droom met die golfies wat jou aan die slaap sus. Die eenheid is binne loopafstand van die strand en sal jou laat droom oor jou eie plekkie naby die see besit. Vir n eenheid was dit ook ongelooflik goed ingerig: ek het alles gehad van spatulas tot klitsers, wat dit laat soos my eie kombuis tuis laat voel. Die eienaar is ook baie vriendelik en was altyd beskikbaar en naby indien enige hulp nodig was. Ek sou wel voorstel dat n gordyntjie by die badkamer venster geïnstalleer word, wat mens kan toetrek wanneer nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige plekkie en dorp. Plek maklik gekry. Ons inboek het vlot verloop. Was baie netjies, skoon en baie modern. Ons woonstel was ook baie privaat. Ons sal definitief weer van hulle gebruik maak. Dankie dat ons by julle kon tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Comfortable and warm, lovely decor. It is so well appointed, both in locality and decor. We had a wonderful time! They have everything in the kitchen one wants to use. Perfect for a couple. Great helpful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 115

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Main Road, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA043f0aec083efe6edcb0ad4359439a7409fd16ed2aa8be8c639c6fd5f4b71355275c6262d3193420fc5026267753454c05b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 20 Main Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.426098975639 19.195699235582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang