Successfully reported

Seagulls Seasong

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Lianne M
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Pleasant stay with wonderful views. Very pleasant stay, had everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Heerlike vakansiewoning. Stil, rustige omgewing. Huis is goed ingerig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekende verblyf, het lekker uitgerus. Baie lekker verblyf, alles was skoon en op hulle plek. Alles en nog meer as wat ons nodig gehad het, was daar. Het die braai-area baie geniet en die uitsig was mooi. Baie stil straat met min verkeer. Sal dit vir enige persoon aanbeveel. Dit is baie ruim, 'n lekker plek vir 'n gesin of groep. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gillian O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

The double bed can be upgraded. It was our second stay at this house in 2011/12 and 2025. Our stay was amazing despite the weather that was not the best. We had great fun and made new memories.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ellen
Seagulls Seasong
Gillian and her family were great guests. We would welcome them back at any time.

Madeleine E
Kort verblyf
4.2
Jan 2025

Ons sal graag weer daar oornag. Heerlik gebly. Loopafstand van die see en winkel. Pragtige ligging. Die muskiete het ons net weggedra.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Ellen
Seagulls Seasong
Madelein, ons ontvang julle graag weer in die toekoms. Gelukkig is die muskiete wat gepla het nie meer hier nie!

Erika P
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Good for families. The house was lovely and the beds were comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermann N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Great old strandhuis with lovely view. Beautiful location beach front.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denis B
1 nag Saam met vriende
3.8
Nov 2024

Baie aangenaam, geriewe netjies en skoon en gastehuis sentraal geleë! Al die nodige geriewe is daar. Baie aangename ervaring gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hennie T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Ons het 'n heerlike tyd by Seagulls Seasong deurgebring. Die gasvryheid van Ellen en haar span was onoortreflik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ellen
Seagulls Seasong
Dit was 'n plesier om die Theart egpaar te huisves. Hulle is vriendelike, innemende en gemaklike gaste.

Mervin D
Kort verblyf
4.4
Apr 2023

Rustig, genotvol en prentjiemooi. See-uitsig, ruim woning en puik fasiliteite.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ellen
Seagulls Seasong
We hope to see Mervin again in the near future. They were pleasure guests and Seagulls Seasong was left tidy.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ellen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 88

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Kus Suid Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e3f3e7d1c5e65c1e9e6e6a3143ad2623d16ab14ba478f19ba5b5cbbf2dde07462886aa7b6c53a926999429593c1bc95c5cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8) 50 5 1 5 14 Kus Suid Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.804736669873 20.061479061842

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang