Seagulls Seasong
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Kus Suid Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Seagulls Seasong bied selfsorgverblyf vir oornag-, naweek- en vakansiegangers. Dit is naby Kaap Agulhas en die mees suidelike punt van Afrika geleë.
Seagulls Seasong is 'n seefronthuis met slaapplek vir 8 gaste en is 'n kort rustige stap van die hawe af en 10 minute se stap van die hoofstrand in Struisbaai af.
Die huis het 4 slaapkamers, die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, twee van die ander slaapkamers beskik oor 2 enkelbeddens/of 2 driekwartbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort en toilet en daar is ook 'n aparte toilet. Die vierde slaapkamer is 'n rustieke buiteslaapkamer wat 2 driekwartbeddens, 'n stort, toilet en wasbak bevat. Dit is langs die motorhuis en is buite.
Daar is 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. In die sitkamer is 'n TV met DStv en WiFi.
Verken en ontdek die seekus terwyl jy by hierdie huis oorbly. Voor die huis is daar 'n stuk fynbos wat deur almal geniet kan word. Daar is 360 grade see-uitsigte.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Ellen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 88
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 14 Kus Suid Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Seagulls Seasong het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Kus Suid Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang