Successfully reported

Seal Point @ Cape St Francis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Cassie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Very comfortable beach accommodation. Wonderful beach accommodation. Check in/out was super easy. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evelina I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Perfect! It was awesome, we loved the house and the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Top verblyf, goeie ligging. Baie lekker woning met luukse geriewe! Baie lekker verblyf. Ruim huis met meer as die nodige geriewe. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Lieflike vakansiehuis reg by die see. Huis is goed toegerus met als wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruth G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Lovely, comfortable home close to the beach. Lovely, comfortable home close to the beach for beautiful walks. The house is homely and spacious and the splash pool is perfect after a day at the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Relaxing stay, in a beautiful home with comfortable beds and a superb open plan living, dining and kitchen area. Will happily return. Nothing too much trouble for hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia M
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2022

Near the beach, but no view. Very nice entertainment area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Izak V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Naweek te kort! Ons was vir 3 aande by Seal Point. Weer het mooi saamgespeel en die huis was die perfekte 1 vir 1 onvergeetlike kuier. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christelle
Seal Point @ Cape St Francis
Ons is bly julle het dit geniet Izak. Ons ontvang julle graag weer.

Hendrik S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Heerlik ontspan en familietyd spandeer. Wanneer die weer lekker is, is die strand reg op jou stoepdeur. Tydens die paar reëndae kon ons kies vanuit 'n verskeidenheid restaurante en kuierplekke in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lene G
Kort verblyf
5.0
Jun 2019

Pragtige, volkome toegeruste huis naby aan die strand. Ons almal het ons tydjie geniet. Ons was nie in mekaar se pad nie. Die huis is baie groot en pragtig gedekoreer. Alles was daar wat mens sou nodig hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 2 kinders, 2 babas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama Road, Cape St Francis Resort, Cape St Francis, 6313, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93cf9660e5253b56d1f7d32310ba60cd22926dbbb3146cddbebc4bda1096e8e0ad8f350636147ce0091cdb68d2775ab6ae42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 12) 14 5 1 5 Da Gama Road Cape St Francis Resort 6313 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.19830176634 24.835898280144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang