Sealodge 21
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:30 - Adres: Lagoon Drive 28, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 880 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Sealodge 21 Umhlanga is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Sealodge-kompleks in Umhlanga en bied lugversorging sowel as toegang tot gedeelde geriewe.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, sitplek en 'n TV, wat 'n gemaklike ruimte skep vir gaste om te ontspan en saam maaltye te geniet.
Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en braai-area in die kompleks, en die woonstel is gerieflik geleë naby winkels, restaurante en Umhlanga se gewilde strande.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
UMHLANGA Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Lagoon Drive 28, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:30 - Adres: Lagoon Drive 28, uMhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang