Successfully reported

SeaHouse

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Aika S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

The hospitality and quality of the house exceeded our expectations. Absolutely everything was breathtaking about this house: the art, the architecture, the view, the generous host -- just a perfect stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Breathtaking. Absolutely breathtaking, very Mediterranean and safe, highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Gasvryheid en baie netjies. Het 'n uitsig oor die hele Valsbaai. Sal die plekkie beslis weer besoek. Stapafstand van al die eetplekke af. Ons het vir 3 dae daar gebly en glad nie die kar gebruik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilde N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Uitstekende uitsig Die uitsig maak die styl stappie na bo die moeite werd. Aangename en behulpsame gashere, met ’n netjiese en baie gerieflike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Die uitsig oor die see was asemrowend mooi. Plek was silwerskoon. Enigste nadeel was die baie trappe met bagasie. Toegang tot die perseel is baie moeilik. Kan glad nie naby parkeer nie. Glad nie vir gesin met klein kinders of bejaardes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2019

Pragtige uitsig. Heerlik gebly, maar dis nie vir onfiks mense nie. Die opklim tot bo is 'n stywe entjie met tasse. Gasvrou het egter gehelp. Baie gawe gasvrou. Voertuig kan nie tot bo ry nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
SeaHouse
Yes, you do walk to your view and the wonderful light space! I fully disclose this in the information that I provide about SeaLoft. The walk is up a wandering path and if you choose, the entire stroll can be done on the path, good for wheel suitcases, avoiding steps. Security is excellent, with 100% cameras and monitored by onsite guards. Cleanliness is 100% too, I know as I do it myself!

Lanelle N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2018

SeaLoft is die perfekte wegbreekplek vir 'n naweek of selfs 'n vakansie. Goed toegerus en binne stapafstand van strande, restaurante en galerye. Onverbeterlike uitsig oor Valsbaai en in die hartjie van St James. Alles was netjies, skoon en baie gerieflik. Anita was die perfekte gasvrou en ons sal graag weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anita
SeaHouse
What wonderful guests! I enjoyed meeting this family, who fitted into the SeaLoft space so well. It is always so great to host people who share an enthusiasm for our lovely area. These guests were perfect - neat, organised, considerate and communicative. I hope to see them again. Regards, Anita

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Capri Road, St James, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bb224b82b687ab6638f84ceb54aeff3a2764e7e68217ed0a7f4fc233c58efc33ef20f035d7933a71438450dc40fe1cef997?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 18 Capri Road St James 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.119276441006 18.455520376421
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang