SeaMoon Beach House
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 280 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
SeaMoon Beach House is 'n selfsorghuis in Manaba Beach, Margate. Die vakansiehuis is ideaal as 'n basis vanwaar jy die area se besienswaardighede kan verken.
Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir tot 8 gaste met 'n maksimum van 6 volwassenes, en beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed, en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met 'n stort of 'n bad. Die volledig toegeruste oopplan-kombuis bevat die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër om te gebruik.
Die oopplan-leefarea bied rusbanke om op te ontspan, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n etenstafel met sitplek. Die leefarea lei na die vermaakarea, wat 'n binnebraai-area en stapeldeure het wat na 'n dek oopmaak. In die tuin is daar 'n vuurput wat gaste kan gebruik. 'n Motorhuis is beskikbaar vir voertuie om in te parkeer, met direkte ingang na die huis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 415
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink SeaMoon Beach House het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang