Sean
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 10 Point Village Road, Point Village, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 575 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
            Sean's House is 'n bekoorlike selfsorghuis in Mosselbaai, in 'n veilige residensiële landgoed. Dit is net 'n klipgooi van die strand af en binne loopafstand van verskeie winkels.
Die huis het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-leefarea met 'n TV en 'n volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. In die leefarea is daar 'n slaapbank, 'n TV met WiFi, 'n DVD-speler en 'n musiekstelsel. Die kombuis het 'n 4-plaat stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en wasmasjien. Vanuit die oopplan-leefarea is daar 'n lieflike braai-area en op die eerste verdieping is 'n sonnige dekarea met 'n skouspelagtige uitsig oor die see.
Mosselbaai het lieflike strande en branderplankryplekke, historiese argitektuur, verskeie museums en 'n ou werkende hawe. Ander aktiwiteite sluit in haaihokduik, bootritte en staproetes.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 184
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 10 Point Village Road, Point Village, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 10 Point Village Road, Point Village, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang