Successfully reported

Seariver

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Kosie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Fantasites. Fantastiese plek. Mees gasvrye eienaars en help met alle vrae. Kan vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Hoogs aanbeveel. Ons het ongelooflik lekker gebly. Met die aankoms was die plek skoon en alles was mooi op sy plek. As jy 'n plek soek net om te gaan rus, is hierdie een werklik die plek om te wees. Ons het lekker op die stoep gesit en koffie gedrink en uitgekyk oor die water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Puik verblyf. Heerlik gerus. Baie speelplek vir die kinders gewees. Puik toegeruste huis met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Russell R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Everything as expected. Really enjoyed our stay. Was located close to the Buffalo Rally campsite. All necessary amenities were catered for in the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Uitstekende luukse verblyf. Ons gesin het heerlik gekuier en die huis is pragtig met die mooiste uitsig. Netjiese plek. DSTV wou nie werk nie, maar ons het dit toe gekoppel met ons eie DSTV. Verwarmers het veral vir die koue aand gehelp. 'n Verwarmer vir die agterste kamer sal welkom wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bremer H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ongelooflike plek waar jou rus, rus kry. Beide die eienaars asook die dame wie dit namens hulle bestuur is baie vriendelik. Beslis 'n besoek werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ella V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

So gereiflik dat dit gevoel het asof ons in ons eie huis gebly het. Baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steffi T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Pragtige area. Baie mooi ligging. Kinders het baie lekker gespeel op die gras. Huis is netjies en toegerus met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Fantastiese huis, mooiste stoep, als wat jy nodig het en baie netjies. Beveel graag aan. Die huis was baie, baie netjies. Alles was net nice. Lekker gekuier op die stoep. Huis het als in wat jy nodig het. Ons sal definitief weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre Z
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Rustig en groot kuierspasie. Die eenheid is ideaal geleë met genoeg privaatheid en rustigheid. Die leefruimte met "stacker doors" maak dit 'n ideale woning vir kuier saam met familie of vriende. Die groot grasperk voor die eenheid sal beslis ideaal maak vir kinders om te speel (waarskuwing egter dat dit op die rivieroewer is teen die water). Die dekor is baie netjies en daar is alles wat jy sal nodig hê (bv. skottelgoedwasser, duursame wynglase en eetgerei ens.).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 695
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 695
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 695
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 131 Port Natal Road, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a9d090710535ff7fb27e181098255ed5997bd6cce1ca416c36362f8abde1784f92707224ae2f59a24c29c1817bba15a7786?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 695 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 131 Port Natal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.118517717431 22.117196469985

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang