The view
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 115 Briar Lane, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
- Vanaf R480 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seascape is 'n knus woonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Durban-Noord. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-kamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kamer is ook toegerus met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie eenheid is ook gemeubileer met 'n werkslessenaar, 'n TV met Netflix en DStv Easy View, en lugversorging. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad en 'n gedeelde gemeenskaplike kombuis waar hulle kos kan opwarm, maar geen kook word toegelaat nie, en veilige parkering op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, en is ongeveer 3.5 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Lyzette Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 20
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 115 Briar Lane, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The view het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 115 Briar Lane, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang