Successfully reported
+23

SeaScape

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Little Swift Close, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

SeaScape is 'n selfsorg-eenheid wat deel vorm van die eienaar se hoofwoning in die gewilde vakansiedorp Vermont, Hermanus, aan die Suidkus van die Wes-Kaap. Dit bied ongelooflike see-uitsigte met die strand in die nabyheid en grens aan die Hermanus Natuurreservaat.

Hierdie stylvol gemeubileerde eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer, 2 badkamers, 'n kombuisie en 'n sitarea. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer is ook toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf en broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die sitarea is ingerig met 'n rusbank en 'n platskerm-TV wat met Netflix geïnstalleer is. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure maak oop na 'n privaat patio wat buitemeubels en braaigeriewe het. Verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien die eiendom 'n omskakelaar en sonpanele het. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 14 Little Swift Close, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink SeaScape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Little Swift Close, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde1df8d5e990b8ecbaade2703b7d4ec13b6bde729f88df4cb88438c84b454f7b89ed43ce11439334691b9bee189c2a5e6c91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 14 Little Swift Close Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.41512895224 19.147825413492
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang