Successfully reported
+14

Seascape Serenity

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Jim Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seascape Serenity is 'n juweel aan die mees suidelike punt van Afrika in L'Agulhus. Die majestueuse berge vorm 'n prentjiemooi agtergrond en die huis spog met 'n asemrowende uitsig oor die see. Dit is stapafstand vanaf die strand en plaaslike restaurante en word deur natuurskoon omring.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en dit lei na die sitarea waar daar gemaklike rusbanke en 'n kaggel is.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gratis WiFi word voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marthinus K
Gesin met tieners
5.0
Veiligheid, rustigheid en uitsig as in een. Dit was 'n plesier om daar tuis te gaan. Die rustigheid en uitsig, dit is wat ek en my gesin nodig gehad h...
Sien meer
Feb 2025
Angelee E
Saam met vriende
5.0
Perfekte ligging, mooiste uitsig, veilig maar bowenal goed ingerig. Beste plek ooit, sal definitief weer gaan vir 'n wegbreek. Perfekte ligging met di...
Sien meer
Des 2024
Patricia J
Saam met lewensmaat
5.0
Incredible. My stay was excellent. WiFi was working well. Great view, nice and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Marita G
Saam met vriende
5.0
Lekker huisie, ongelukkig baie skegte reën gehad, maar lekker gekuier i. Heerlike gerieflike huisie, sal weer besoek! Kon net nie die TV laat werk nie...
Sien meer
Jul 2024
Marietjie D
4.8
Uitsig en puik ligging. Uitstekende verblyf met alles wat jy nodig het. Uitsig onverbeterlik. Gasheer baie behulpsaam en vriendelik. Kaggel lekker bon...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 6 Jim Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seascape Serenity het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Jim Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33f79d6570b8153e95d62813631bc0e992023442d980c847299cf6b9f72eddac3c2b04e3ef522034f3e190bb0fafdaf0ea65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 6 Jim Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.820091617372 20.015715946498
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang