Seascapes Serenity
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 452 Andrew Zondo Road, Amanzimtoti, 4152, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seascapes Serenity is 'n lieflike woonstel op die 12de verdieping in Amanzimtoti en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van al die geriewe en die strand. Hierdie woonstel is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en 'n aparte toilet, wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n stapelbed ingerig is. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad met 'n handstort, toilet en wasbak.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV en oorgenoeg rusbanke wat na die eetarea met 2 etenstafels oopmaak.
Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad binne die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jeanine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 452 Andrew Zondo Road, Amanzimtoti, 4152, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seascapes Serenity het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 452 Andrew Zondo Road, Amanzimtoti, 4152, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang