Successfully reported

Seaside 8

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Paul L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjies, perfek geleë. Verblyf was perfek vir ons doeleindes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Seaside 8
Baie dankie vir julle terugvoer, Paul! Dit was vir ons baie lekker om julle by The Cape Collective te hê. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te sien.

Lu V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great. Enjoyable. All we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Seaside 8
Thank you for your feedback, Lu. It was wonderful to have you stay with us.

Michelle T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Great. We enjoyed our stay; it was too short. We will definitely be staying at Seaside 8 again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Seaside 8
We look forward to your next visit!

Dawie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Dit was 'n baie aangename ervaring. Die eenheid is goed lig en veilig, naby die stadion en waterkant sowel as die Oranje Mark. Die uitleg is baie netjies met absoluut alles wat jy nodig het in die eenheid. Die gasvrou was baie behulpsaam en het opgevolg op die regte tyd om seker te maak van ons tyd van arriveer en seker gemaak dat ons veilig in die woontel was. Sal enige tyd weer in die eenheid tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Seaside 8
Baie dankie vir julle waardevolle terugvoer. Dit was vir ons vreeslik lekker om julle by ons te hê en ons sien uit na julle volgende besoek.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantastiese ervaring. Ons het baie lekker gebly. Baie skoon en netjies en goed toegerus. Goeie kommunikasie van die gasheer (10/10). Ons sal vir seker weer hier kom bly en dit aanbeveel. Enigste nadeel is dat mens in die straat parkeer. Verder is als tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Seaside 8
Baie dankie, Michelle. Dit was baie lekker om julle by ons te hê en ons sien uit na die volgende geleentheid! Loer gerus na ons ander woonstelle waar daar parkering op die perseël beskikbaar is

Courtney T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pristine and luxurious. Excellent. Pristine condition. We loved our stay and would stay again. Just one suggestion of a mirror in the bedroom/lounge area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Seaside 8
Thank you, Courtney. We hope to see you again!

Kim T
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Great! Absolutely amazing! So clean and felt that fresh breeze of the ocean air.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Seaside 8
Thank you Kim! It was lovely to host you and we look forward to your next stay with The Cape Collective.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 860
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 860
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 860
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Three Anchor Bay Road, Three Anchor Bay, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7566a60df31e22e7d6c8ec5a9dff062c5e90437c7ea889c053a6f19f9b20e5e15825b9b202f8bbc2b054e0a211e6860fc61d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 860 per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 3 Three Anchor Bay Road Three Anchor Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.907003343389 18.397579893779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang