Successfully reported
+12

Seaside Corner Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 176 Main Road, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Seaside Corner Studio bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Muizenberg, Wes-Kaap — ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir twee gaste en bestaan uit een slaapkamer en een badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser ook beskikbaar. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met toegang tot YouTube en Netflix, asook gratis WiFi. Die eenheid sluit ook 'n omsetterstelsel in om die ongerief van beurtkrag te vermy.

Ontspan op die balkon met buitesitplek — perfek vir jou oggendkoffie terwyl jy die rustige see-uitsigte geniet.

Veilige parkering en 24/7 sekuriteitswagdiens bied gemoedsrus dwarsdeur jou verblyf.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sean Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 176 Main Road, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seaside Corner Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 020
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 020
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 176 Main Road, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA592e00097104925aa9149b4edee6205b9cce368cf4763ba03c98e4864a4ffbb90101f5e64f42670b0a067a7c44a513483976?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 176 Main Road Muizenberg 7950 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.109936438799 18.467144896274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang